Siegfried Sassoon



Siegfried Sassoon

Engelse digter en skrywer


Gebore
8 September 1886
in Matfield, Kent, Engeland,
Groot-Brittanje


Oorlede
1 September 1967
Heytesbury, Wiltshire, Engeland


Literêre genres

Oorlogspoësie, fiksie, biografie


Bekende werke

The Complete Memoirs of George Sherston

Siegfried Loraine Sassoon (* 8 September 1886, † 1 September 1967) was 'n beduidende Engelse digter, skrywer en soldaat. Sassoon, wat dekorasies vir dapperheid tydens die gevegte aan die Wesfront ontvang het, het - naas Rupert Brooke, Wilfred Owen en Isaac Rosenberg - een van die leidende War Poets of digters van die Eerste Wêreldoorlog geword.

In sy gedigte het hy sowel die verskrikkings van die loopgrawe beskryf asook 'n satiriese blik op die patriotiese aanmatigings van diegene van sy tydgenote gebied wat, vanuit sy oogpunt, vir die nasionalisties-gedrewe oorlog verantwoordelik was. Later het hy bekendheid met sy prosawerke verwerf, waaronder sy fiksionele outobiografie wat algemeen as die "Sherston-trilogie" bekend staan.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media