Shinkansen

Shinkansen
hoëspoed-spoor, train and rail category, trademark
Subklas vanEMU, hoëspoedtrein, passenger train service, high-speed rail in AsiaWysig
Datum van stigting of ontstaan1964Wysig
Inheemse etiket新幹線Wysig
Vehicle normally usedShinkansen trainWysig
LandJapanWysig
Openingsdatum1 Oktober 1964Wysig
Spoormeter1435 mm spoormeterWysig
Gewettig deurNationwide Shinkansen Railways Construction and Improvement ActWysig
OperateurJapannese Nasionale Spoorweë, Japan Spoorweë GroepWysig
Tipe elektrifisering25 kV, 50 Hz AC railway electrification, 25 kV, 60 Hz AC railway electrificationWysig
Teenoorgestelde vanzairaisenWysig
Kategorie vir kaarteCategory:Shinkansen mapsWysig
Category for the view from the itemCategory:Views from ShinkansenWysig
Unicode-karakter🚅Wysig

Die Shinkansen (新 幹線) is 'n groot netwerk hoëspoedspoorlyne wat deur vier Japan Railways Group maatskappye in Japan bedryf word. Die netwerk, wat die modernste ontwerpe van hoëspoedtreine dra, het begin met die Tōkaidō Shinkansen (515.4 km, 320.3 myl) in 1964,[1] is deurlopend uitgebrei en bestaan tans uit 2 616 km (1 625 myl) se lyne met 'n maksimumspoed van 240-320 km/h (150-200 mpu), 283.5 km (176.2 myl) van Mini-Shinkansen lyne met 'n maksimum snelheid van 130 km/h (80 mpu), en 10.3 km (6.4 myl) se sylyne met Shinkansen dienste.[2]

'n Paar JR West Shinkansentreine, Oktober 2008

Die netwerk verbind die meeste groot stede op die eilande van Honsjoe en Kyushu, met die konstruksie van 'n verbinding na die noordelike eiland Hokkaido byna voltooi. Die bynaam "bullet train" word soms in Engels gebruik vir hierdie hoëspoed treine.

Prestasies en statistiekwysig

Die maksimum bedryfspoed is 320 km/h (200 mpu) (op 'n 387.5 km gedeelte van die Tōhoku Shinkansen).[3] Toetsritte het wel 443 km/h (275 mpu) behaal op konvensionele spoorlyn in 1996, en 'n wêreldrekord van 603 km/h (375 mpu) vir maglev treine in April 2015.[4]

Die Tokaido Shinkansen is die wêreld se besigste hoëspoed spoorlyn. Dit vervoer 151 miljoen passasiers per jaar (Maart 2008) [5] en het meer passasiers vervoer (meer as 5 miljard, hele netwerk oor die 10 miljard)[5]as enige ander hoëspoedlyn in die wêreld. Tussen Tokio en Osaka, die twee grootste metropole in Japan, loop tot dertien treine per uur met sestien waens elk ('n 1323-sitplek kapasiteit) in beide rigtings met 'n minimum van drie minute tussen treine. Hoewel grootliks 'n langafstandvervoerstelsel, bedien die Shinkansen ook pendelaars wat vanaf afgeleë stede werk toe reis in die metropolitaanse gebiede.

Japan se Shinkansen-netwerk het die hoogste jaarlikse passasiersgetalle ('n maksimum van 353 miljoen in 2007) van enige hoëspoed-spoornetwerk tot 2011, toe China se hoëspoed-spoornetwerk dit oortref het met 370 miljoen passasiers per jaar.[6]

Verwysingswysig

  1. "About the Shinkansen Outline" (in Engels). JR Central. Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2017. Besoek op 2 Mei 2011.
  2. "JR-EAST:Fact Sheet Service Areas and Business Contents" (PDF). East Japan Railway Company. Besoek op 30 April 2011.
  3. "Tohoku Shinkansen Speed Increase: Phased speed increase after the extension to Shin-Aomori Station" (in Engels). East Japan Railway Company. 6 November 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 Mei 2011.
  4. "Japan's maglev train breaks world speed record with 600km/h test run". The Guardian (in Engels). United Kingdom: Guardian News and Media Limited. 21 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 21 April 2015.
  5. "KTX vs 新幹線 徹底比較" (in Fries). Whhh.fc2web.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 17 Augustus 2015.
  6. "China High Speed Train Development and Investment". Thechinaperspective.com. 20 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2013. Besoek op 17 Augustus 2015.
Hoëspoedtreine
Acela Express | Aérotrain | AGV | AVE | Eurostar | Eurostar Italia | Flytoget | Gautrein | InterCityExpress | JR-Maglev MLX01
Magneetsweeftreine | Pendolino | Sapsan |Shinkansen | Singapoerse MRT | TGV | Thalys | Treno Alta Velocità | Transrapid | X 2000


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media