Sharpeville

Sharpeville is 'n woonbuurt van Vereeniging, Republiek van Suid-Afrika, sowat 50 kilometer ten suide van Johannesburg, in die huidige provinsie Gauteng (vroeër Transvaal).

Sharpeville
Sharpeville is in Gauteng
Sharpeville
Sharpeville
Koördinate: 26°40′0″S 27°52′0″O / 26.66667°S 27.86667°O / -26.66667; 27.86667Koördinate: 26°40′0″S 27°52′0″O / 26.66667°S 27.86667°O / -26.66667; 27.86667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistriksmunisipaliteitSedibeng
Plaaslike MunisipaliteitEmfuleni
TydsoneUTC+2 (SAST)
Webwerfhttp://www.sharpeville.co.za/

Die Sharpeville-slagtingwysig

Hoofartikel: Sharpeville-slagting.

Die buurt, wat na John Sharpe, 'n burgemeester van Vereeniging, vernoem is, was op 21 Maart 1960 die toneel van die sogenaamde Sharpeville-slagting, waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis geneem het en wat aanleiding tot landwye onluste gegee het. Daar is beweer dat die swart betogings in Sharpeville tot 'n paniekbevange reaksie deur die polisie gelei het. 'n Geregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meeste van die 69 slagoffers van agter geskiet is. Die regering van Hendrik Verwoerd het 'n noodtoestand verklaar en 'n verbod op die African National Congress en die Pan Africanist Congress, van Robert Sobukwe, geplaas. Nelson Mandela het daaropvolgens sy beleid van vreedsame verset laat vaar en die ANC se militêre vleuel, die Umkhonto we Sizwe, gestig.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media