Shapley-superswerm

Die grootste versameling sterrestelsels in ons nabye heelal (tot 700 miljoen ligjare van die Aarde af)

Die Shapley-superswerm of Shapley-konsentrasie (SCl 124) is die grootste versameling sterrestelsels in ons nabye heelal (tot 700 miljoen ligjare van die Aarde af). Dit word deur die swaartekrag van sy sterrestelsels bymekaargehou in plaas daarvan om saam met die heelal uit te dy. Dit kom voor as ’n duidelike konsentrasie van sterrestelsels in die sterrebeeld Sentour en is 650 miljoen ligjare van die Aarde af (z=0,046).

Shapley-superswerm
SterrebeeldSentour
Regte klimming13h 25m[1]
Deklinasie-30º 0' 0"[2]
Afstand200 miljoen parsek (625 miljoen ligjare)
Ander nameShapley-konsentrasie, SCl 124

Daar is deesdae hernude belangstelling in die Shapley-superswerm omdat dit baie naby lê aan die rigting waarin die Plaaslike Groep sterrestelsels (insluitende ons Melkweg) beweeg teen ’n snelheid van sowat 600 km/s. Dit laat baie sterrekundiges vermoed dat dit een van die hoofredes is vir ons sterrestelsel se vreemde beweging – die Groot Aantrekker is dalk ’n ander rede.

Die superswerm is genoem na die Amerikaanse sterrekundige Harlow Shapley.

Verwysingswysig

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media