Sewepassepad

Die Sewepassepad is die eerste pad wat tussen George en Knysna gebou was in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die pad is deur Thomas Bain gebou en is in 1883 voltooi. Die pad is net suid van die Outeniekwaberge.

Skildery van Kaaimansgat, deur Christian Ignatius Latrobe, 1816.

Sewepassewysig

Die sewe passe in volgorde vanaf George tot by Knysna is:

Die brug oor die Silwerrivier

Geskiedeniswysig

Die eerste pas wat voltooi is was die Phantompas in 1862. Die pas is vernoem na die spookmotte wat in die omgewing voorkom. Die pas is in 1882 oorgebou. Gedurende 1863 het Bain die roete tussen George en Knysna uitgelê, 'n afstand van 75 km. Die pad het Kaaimansrivier teen 1869 bereik en Woodville eers teen 1871. Woodville is 26 km vanaf George. Die ontdekking van goud by Karatara het veroorsaak dat die daar van die beplande roete afgewyk is en die pad is verder noord gebou by die Homtinirivier verby. Die Homtinipas is gedurende 1882 voltooi en die pad is amptelik geopen gedurende 1883.[1][2]

Teenswoordigwysig

Die Sewepassepad is 'n toerisme aantreklikheid en baie gewild onder die bergfietsryers. Daar is verskeie besienswaardighede langs die pad soos bv. die ou goudvelde by Millwood. Die bestaande N2 nasionale pad het die Sewepassepad vervang.

Let Welwysig

Die Kaaimansrivierpas tussen George en Wildernis is deel van die N2-nasionale pad en dus in werklikheid nie deel van die Sewepassepad nie.

Koördinate: 33°56′48″S 22°36′46″O / 33.94653°S 22.61277°O / -33.94653; 22.61277

Verwysingswysig

  1. Passes & Poorts. Getaway. Marion Whitehead. 2010. ISBN 978-1-77009-805-3
  2. Op Pad in Suid-Afrika. 1995. B.P.J. Erasmus. ISBN 1-86842-026-4

Bibliografiewysig

  • samountainpasses.co.za
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media