Sergeal Petersen

Sergeal Petersen (*1 Augustus 1994, Humansdorp) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby speel.

Sergeal PetersenRugbyportaal
Volle naamSergeal Phillipe Petersen
Geboortedatum1 Augustus 1994 (1994-08-01) (29 jaar oud)
GeboorteplekHumansdorp, Suid-Afrika
Lengte1,71 m
Massa82 kg
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Vleuel
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2013–2014
2015-
OP Kings
Vrystaat Cheetahs
5
13
(5)
(55)
korrek soos op 23 Oktober 2016.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2013
2015-
Kings
Cheetahs
8
20
(20)
(45)
korrek soos op 23 Oktober 2016.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2012
2014
2016–
SA Skole
Junior Springbokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
3
4
0
(15)
(15)

Hy maak sy eersterangse debuut in die Southern Kings se nooienswedstryd in Superrugby teen die Western Force op 23 Februarie 2013, waartydens hy twee drieë druk en as "Speler-van-die-wedstryd" aangewys word.[1]

Petersen is op 22 Oktober 2016 vir die eerste keer ingesluit in die Springbokke se toerspan na Europa.[2]

Eksterne skakelswysig

Verwysingswysig

  1. "Southern Kings vs Force". South African Rugby Union. 25 Februarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 25 Februarie 2013.
  2. "Exciting young talent for Springbok tour" (in Engels). South African Rugby Union. 22 Oktober 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2016. Besoek op 23 Oktober 2016.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media