Sedan

'n Sedan is 'n passasiersmotor in 'n driekasuitleg met A, B & C-pilare en die hoofvolumes verpak in aparte kompartemente vir die enjin, passasiers en vrag.[1] Die woord sedan is afgelei van 'n Italiaanse woord 'sedia'. Dit beteken dikwels stoel en kom oorspronklik van die stoel wat deur twee mense gedra is. In Australië, Kanada, Nieu-Seeland en Amerika word dit 'n sedan[2] genoem, maar in Brittanje en Ierland noem hulle dit 'n salon.

Tipiese pilaaruitleg van 'n sedan (A-B-C, driekas), stasiewa of "estate" (A-B-C-D, tweekas) en luikrug (A-B-C) van dieselfde modelreeks.
'n Tweedeursedan
'n Limosine-sedan

Die eerste sedan was die Renault Voiturette Type 1899. Die eerste viermotor wat 'n sedan genoem is, was die 1911 Speedwell, wat in Dayton, Ohio, vervaardig is. Voorheen is al die vierdeur-geslote voertuie limousines of salon genoem.[3]

Die passasierskompartement het twee rye sitplekke en voldoende passasiersruimte in die agterste ry vir volwasse passasiers. Die laairuim is gewoonlik heel agter, met die uitsondering van 'n paar agterenjinmodelle, soos die Renault Dauphine, Tatra T613, Volkswagen Tipe 3 en Chevrolet Corvair. Dit is die mees algemene motorbakstyl.

Verwysingswysig

  1. "Car Design Glossary - Part 2: One-Box (Monospace or Monovolume)". Car Design News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 12 Julie 2015.
  2. https://dictionary.cambridge.org/dictionary/english/sedan
  3. https://carhire-southafrica.co.za/
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media