Secunda

Secunda is 'n dorp in Mpumalanga (Suid-Afrika). Die dorp en omliggende woonbuurte het 'n bevolking van meer as 40 000.

Secunda
Secunda is in Mpumalanga
Secunda
Secunda
 Secunda se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°30′58″S 29°12′10″O / 26.51611°S 29.20278°O / -26.51611; 29.20278Koördinate: 26°30′58″S 29°12′10″O / 26.51611°S 29.20278°O / -26.51611; 29.20278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitGovan Mbeki
Stigting1974
Oppervlak
 • Totaal173,71 km2 (67,07 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal40 198
 • Digtheid231/km2 (600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense71.9%
 • Indiërs/Asiërs3.0%
 • Bruin mense3.8%
 • Swart mense20.6%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 69.5%
 • Engels 13.3%
 • Zoeloe 6.5%
 • Sotho 2.5%
 • Ander 8.1%
Poskode (strate)
2302
Skakelkode017

Agtergrondwysig

Tydens die oliekrisis van 1973 het die prys van olie oornag vervierdubbel. Die Suid-Afrikaanse regering het besluit om nog 'n olie-uit-steenkoolaanleg te bou en SASOL II is aangekondig. Bouwerk het in 1976 begin en die eerste olie is op 1 Maart 1980 gelewer. Secunda beteken "tweede". Dis so genoem omrede die tweede aanleg wat olie uit steenkool vervaardig, hier gebou is. Die eerste was Sasolburg.

Die omverwerping van die sjah van Iran se bewind in 1979 het vrese laat ontstaan dat Persiese ruolie onverkrygbaar of onbetaalbaar duur sou word. Dit het die Suid-Afrikaanse regering laat besluit om nog 'n brandstofaanleg by Secunda te bou. Dit is SASOL III genoem en het sy eerste olie op 10 Mei 1982 gelewer. Die totale koste van die twee projekte was R 5,8 miljard.

Omgewingwysig

Steenkool vir die aanlegte word verkry van vier myne wat as die Secunda Steenkoolmyne bekend staan. Hulle is Brandspruit, Middelbult, Bosjesspruit en Twistdraai. Syferfontein, 'n oopgroefmyn, lewer ook steenkool aan die aanlegte. Die jaarlikse verbruik is ongeveer 35 miljoen ton. Water vir die aanlegte word uit die Grootdraaidam naby Standerton verkry. Daar is 'n hoë skoorsteen van 301 m in die dorp.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Secunda". Sensus 2011.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media