Huilboerboon

Plantspesie

(Aangestuur vanaf Schotia brachypetala)

Die huilboerboon (Schotia brachypetala) is 'n boom wat in boswêreld en dikwels op termiethope groei. Dit kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe. Die boom is groot met 'n uitgebreide kroon. Die blomme word van 6 tot 13 cm lank en word in digte hofies op die ou hout produseer. Die blomme produseer soveel nektar dat dit lyk asof die bome huil. Die peule is tiperend van die genus en elke saad het 'n geel aril aan die basis.

Huilboerboon
In bloeityd (lente) en in loof (winter)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Detarieae
Genus:
Spesie:
S. brachypetala
Binomiale naam
Schotia brachypetala
Sond., (1850)
Sinonieme
  • Guillandinodes brachypetalum (Sond.) Kuntze
  • Schotia brachypetala var. pubescens Burtt Davy
  • Schotia rogersii Burtt Davy
  • Schotia semireducta Merxm.

Die boom se FSA-nommer is 202.[1]

Galerywysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media