Scharnhorst

Die Scharnhorst was 'n slagkruiser van die Duitse Vloot in die Tweede Wêreldoorlog en is gekelder op 26 Desember 1943 tydens die Slag van Noord-Kaap.

Die Scharnhorst

Tegniese besonderhedewysig

Die skip het 31 800 ton water verplaas en was toegerus met nege 11-duim kanonne, twaalf 5,9-duim kanonne, veertien 4,1-duim lugafweerkanonne en ses 21-duim torpedobuise. Dit was aangedryf deur drie turbines wat 160 000 dryfasperdekrag gelewer het en kon 'n topspoed van 32 knope haal. Hy het ook drie Arado Ar 196 drywervliegtuie gedra.

Deurbraak deur die Engelse kanaalwysig

Die Scharnhorst en haar susterskip, die Gneisenau, het berug geraak toe hulle op 11 Februarie 1942 uit die hawestad Brest, Frankryk en regdeur die Engelse Kanaal gevaar het sonder om werklik bedreig te word deur die Geallieerdes. Hulle het op 13 Februarie in Brunsbüttel, Duitsland gearriveer. Die Scharnhorst is tydens die vaart deur twee seemyne beskadig en die Gneisenau deur een myn.

Triviawysig

Die Duitse Vloot het tydens die Eerste Wêreldoorlog ook 'n slagskip met die naam Scharnhorst gehad.

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media