Sandro Botticelli
Sandro Botticelli (ca. 1445 - 17 Mei 1510) was 'n Italiaanse skilder van die Florentynse skool tydens die vroeë Renaissance. Na sy dood het sy reputasie versleg, maar laat in die 19de eeu het daar hernieude bewondering in sy werk ontstaan. Sy Geboorte van Venus en Primavera word onder die bekendste Florentynse kunswerke gereken.
Sandro Botticelli | |
---|---|
Geboortenaam | Alessandro di Mariano di Vanni Filipepi |
Gebore | ca. 1445 Florence, Italië |
Sterf | 17 Mei 1510 (op 64–65) Florence, Italië |
Nasionaliteit | Italiaans |
Veld | Skildery |
Opleiding | Filippo Lippi Andrea del Verrocchio |
Beweging | Renaissance |
Werke | Geboorte van Venus Primavera Aanbidding van die konings |
In Januarie 2021 is 'n portret (Jong man met 'n medalje) deur Botticelli vir 'n verstommende $92 miljoen (ongeveer R1,3 miljard) verkoop tydens 'n veiling van Sotheby's in New York.[1] Dit is die hoogste prys nóg vir 'n skildery deur Botticelli wat tydens 'n veiling behaal is. [2]
Galerywysig
- Aanbidding van die konings (ca. 1475–1476)
- Geboorte van Venus (1485–1486)
- La Primavera (1485–1487)
- Venus en Mars (1483)
Verwysingswysig
- ↑ https://maroelamedia.co.za/nuus/wereld/botticelli-portret-verkoop-vir-r13-miljard/ Opgespoor en besoek op 2 Februarie 2021
- ↑ Die skildery is vermoedelik in die 1470's of 1480's geskilder en beeld 'n jong man in sy laat-tienerjare met lang goudbruin hare uit. Die jong man hou 'n skyf vas met 'n portret van 'n bebaarde heilige, met die regterhand effens gelig. Die portret is vermoedelik geskoei op 'n skildery van die 14de eeuse skilder Bartolomeo Bulgarini.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media