San Antonio

San Antonio (uitgespreek /ˌsænænˈtoʊnioʊ/) is die tweede grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas naas Houston en voor Dallas (en die sewende grootste in die VSA) met 'n bevolking van sowat 1,5 miljoen in 2017 en 'n oppervlakte van 1 205,4 km². Die stad het sy naam aan 'n Spaanse ekspedisie te danke wat dit in 1691 ter ere van Sint Antonius van Padua, wie se fees op 13 Junie gevier word, San Antonio genoem het. San Antonio se vyf 18de eeuse Spaanse sendingstasies, insluitende The Alamo and San Antonio Missions National Historical Park, is in 2015 deur Unesco as wêrelderfenis gelys – tot dusver die enigste in die deelstaat.

San Antonio

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Staat Texas
 Koördinate29°25′N 98°30′W / 29.417°N 98.500°W / 29.417; -98.500
 Gestig op1 Mei 1718[1]
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 205,4 vk km
 Hoogte bo seevlak198 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)1 436 697[2]
 - Bevolkingsdigtheid3 000,35/vk km
 TydsoneUTC -6
 - SomertydUTC -5
 BurgemeesterRon Nirenberg (I)
 Amptelike webwerfsanantonio.gov

Die argitek Sir David Adjaye, OBE, se modernistiese kunssentrum Ruby City is deur die American Institute of Architects (AIA) aangewys as een van die opspraakwekkendste nuwe geboue van 2019. San Antonio is in 2019 ook ingesluit by die lys van bestemmings vir die AIA Architectural Adventures.[3] Ruby City is ontwerp volgens 'n idee en visie van die kunsversamelaar Linda Pace (1945−2007).[4]

Geografiewysig

Die Rooms-Katolieke San Fernando-katedraal is deur setlaars van die Kanariese Eilande opgerig
The Alamo
San Antonio River Walk met watertaxi

San Antonio is geleë in die middel van Texas.

Demografiewysig

In 2007 was die rasse-samestelling van die stad: 64,3% wit (waarvan 29,3% nie-hispaans wit is), 6,6% swart of Afro-Amerikaans (waarvan 6,3% nie-hispaans is), 0,6% Amerikaanse inboorlinge (waarvan 0,3% nie-hispaans is), 2,0% Asiaties (waarvan 1,9% nie-hispaans is), 0,1% Pasifiese eilanders, 23,9% van ander rasse (waarvan 0,3% nie-hispaans is) en 2,9% van twee of meer rasse (waarvan 0,9% nie-hispaans is). Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 61,0% van die bevolking uitgemaak.

Verwysingswysig

  1. (en) Adina Emilia De Zavala (8 Desember 1917). "History and legends of The Alamo and others missions in and around San Antonio". History legends of de Zarichs Online. p. 8. Besoek op 2 Junie 2014.
  2. (en) https://www.census.gov/content/dam/Census/newsroom/releases/2015/cb15-89_graphic.jpg
  3. "AIA Architectural Adventures 2019: San Antonio. Besoek op 11 Junie 2019". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2020. Besoek op 11 Junie 2019.
  4. rubycity.org: Ruby City. Besoek op 11 Junie 2019

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media