Samuel Sitta

Samuel John Sitta (18 Desember 19427 November 2016) was 'n Tanzaniese CCM-politikus en die parlementslid vir Urambo-Oos. Hy was die speaker van die Nasionale Vergadering van Tanzanië tussen Desember 2005 en 2010 en later die Nasionale Minister van Oos-Afrikaanse samewerking vanaf 2010 tot 2015.[1][2]

Samuel Sitta
Samuel Sitta
Sitta in 2011

Minister van Vervoer
Ampstermyn
24 Januarie 2015 – 5 November 2015
Voorafgegaan deurJakaya Kikwete
Opgevolg deurHarrison Mwakyembe

Minister van Oos-Afrikaanse samewerking
Ampstermyn
28 November 2010 – 24 Januarie 2015
Voorafgegaan deurDiodorus Kamala
Opgevolg deurHarrison Mwakyembe

Spreker van die Nasionale Vergadering
Ampstermyn
28 December 2005 – 16 Julie 2020
Voorafgegaan deurPius Msekwa
Opgevolg deurAnne Makinda

Parlementslid vir Urambo-Oos
Ampstermyn
Desember 2005 – Julie 2015
Voorafgegaan deurAmani Karavina
Opgevolg deurMargaret Sitta

Persoonlike besonderhede
GeboreSamuel John Sitta
18 Desember 1942
Urambo Distrik
Sterf07 November 2016 (op 73)
Munich, Duitsland
Politieke partyChama Cha Mapinduzi
Eggenoot/-noteMargaret Sitta
Alma materUniversiteit van Dar es Salaam

Lewensloopwysig

Sitta was 'n lid van die regerende Chama Cha Mapinduzi party. Hy was tussen 1975 en 1995 'n lid van die parlement. Hy het as direkteur-generaal van die Tanzanië-beleggingsentrum gedien. Later is hy weer as 'n LP verkies. Die keer het hy die Urambo Mashariki-kiesafdeling verteenwoordig.[3]

Hy is op 26 Desember 2005 as speaker van die Nasionale Vergadering verkies en het gevolglik vir Pius Msekwa opgevolg.[3] Sitta is in 2010 tot die kabinet aangestel as die Minister van Oos-Afrikaanse Samewerking.

Samuel Sitta is omstreeks 03:00 op 7 November 2016 in die TUM School of Medicine (Klinikum rechts der Isar) in München (Duitsland) oorlede nadat hy vir 'n kort tydjie siek was.[4]

Verwysingswysig

  1. "Parliament of Tanzania". www.parliament.go.tz.
  2. "Member of Parliament CV". Parliament of Tanzania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2013. Besoek op 6 September 2013.
  3. 3,0 3,1 "Investment chief elected new Tanzanian parliament speaker", People's Daily, 29 December 2005, http://english.people.com.cn/200512/29/eng20051229_231569.html, besoek op 3 May 2010 
  4. Said, Mariam. "Mugufuli mourns Sitta". dailynews.co.tz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2016. Besoek op 7 November 2016.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media