Samson Rickard Stuttaford

(Aangestuur vanaf Sampson Richard Stuttaford)

Samson Rickard Stuttaford (Engeland, Julie 1833–1915) was 'n Suid-Afrikaanse afdelingswinkeleienaar en 'n stigter van die afdelingswinkels Stuttafords.

Samson Rickard Stuttaford.

Hy het na die Kaap toe geëmigreer nadat hy sy opleiding in die handel in Londen gekry het. In die onderneming van A.W. Fletcher ontmoet hy sy lewenslange vennoot, sir William Thorne, en stig in 1857 Plymouth House, wat kort daarna Thorne, Stuttaford & Co. geword het. Die onderneming verhuis in 1871 na Adderleystraat (waar dit meer as 120 jaar sou bly) en rig later takke op in Johannesburg (1892) en Durban (1924). Teen 2011 het Stuttafords 15 winkels gehad: Sandown, Roodepoort, Eastgate, Rosebank (Johannesburg), Cresta, Menlyn Park (Pretoria), Brooklyn (Pretoria), Canal Walk, Claremont, Tygervallei, Umhlanga Rocks, La Lucia, Westville (Durban), Windhoek en Gaborone, maar in Junie 2017 is die winkelgroep gelikwideer.

Stuttaford se seun, Richard, het twee jaar ná sy pa se dood hoof van die maatskappy geword. Hy was ook minister sonder portefeulje van 1933 tot 1936, van 1936 tot 1939 minister van volkswelsyn en van 1939 tot 1942 van handel en nywerhede in genl. Jan Smuts se oorlogskabinet.

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media