SWAPO

Die South West Africa People's Organisation (SWAPO) is 'n politieke party wat Namibië sedert onanfhanklikheid in 1990 regeer. Dié party is in 1960 deur Toivo ya Toivo en Samuel Nujoma gestig.

South West Africa People's Organisation
SWAPO
Logo van die betrokke party.
Vlag van die SWAPO

LeierVakant
Gestig19 April 1960
HoofkwartierHans Dietrich Genscher-straat, Erf 2464, Katutura, Windhoek
JeugvleuelSWAPO Jeugliga
IdeologieDemokratiese sosialisme, Sosiaal-Demokrasie
Internasionale affiliasieSosialistiese Internasionaal
Amptelike kleureblou, rooi, groen
Webbladwww.swapoparty.org.na Edit this at Wikidata

Al was dit voorheen 'n Marxisties-georiënteerde beweging, staan SWAPO vandag vir die beginsels van veelparty-demokrasie en 'n gemengde ekonomie. SWAPO was sedert sy stigting 'n wettige politieke party in Namibië, en was as politieke party deurentyd aktief. Selfs gedurende die tyd van die VN-monitorplan wat vergaderings van meer as 20 persone verbied het, het SWAPO nog steeds vergader. Die gevolg was dat SWAPO-leiers ook gereeld gearresteer is. SWAPO se stemkrag lê hoofsaaklik, maar nie eksklusief, by die Ovambostam. In Desember 1976 erken die VN Algemene Vergadering SWAPO as die “enkel gesaghebbende verteenwoordiger van die Namibiese bevolking”. Hierdie titel is natuurlik nie deur ander interne partye erken nie.

SWAPO het van 1994 tot 2019 'n tweederdemeerderheid in die parlement gehad. In die algemene verkiesing wat in November 2019 gehou is, het die party 65,5% van die populêre stemme en 63 uit die 104 setels in die Nasionale Vergadering gewen. Dit het ook 40 uit die 42 setels in die Nasionale Raad. Vanaf November 2017 was Namibiese president Hage Geingob die president van SWAPO nadat hy tot die posisie by die party se verkiesingskongres verkies is. SWAPO se sekretaris-generaal is Me. Sophia Shaningwa. SWAPO is 'n volle lid van die Sosialistiese Internasionaal.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media