S-blok

Groep12
Periode
11
H
2
(He)
23
Li
4
Be
311
Na
12
Mg
419
K
20
Ca
537
Rb
38
Sr
655
Cs
56
Ba
787
 Fr 
88
Ra

Die s-blok is 'n deel van die periodieke tabel van die elemente. Saam met die p-blok vorm dit die hoofgroepelemente.

Hierdie blok bevat die eerste twee groepe van die tabel: die alkali- en die aardalkalimetale. In hierdie blok raak die s-subskil van die elektronkonfigurasie gevul. Omrede hierdie s-elektrone deur die edelgasskil wat eerder gevul is, goed afgeskerm word, is hierdie elemente metale wat baie reaktief is. Dit geld veral vir die alkalimetale. Hulle vorm veral oplosbare soute met M+-ione. Die elemente van die tweede kolom vorm soute met M2+-ione wat nie altyd oplosbaar is nie. Bariumsulfaat BaSO4 is byvoorbeeld onoplosbaar.

'n Uitsondering is die element helium. Sy konfigurasie is 1s2, maar omdat 1p-orbitale nie bestaan nie, het dit 'n volle skil en is dit 'n edelgas wat hoegenaamd nie reaktief is nie.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media