Sénégalrivier

Die Sénégalrivier (Engels: Sénégal River, Frans: fleuve Sénégal) is 'n rivier in Wes-Afrika wat die grens tussen Senegal en Mauritanië vorm.

Sénégalrivier
Die Sénégalrivier naby Saint-Louis, Senegal.
Die Sénégalrivier naby Saint-Louis, Senegal.
Die Sénégalrivier naby Saint-Louis, Senegal.
Die stroomgebied van die Sénégalrivier.
StroomgebiedGuinee, Mali, Mauritanië, Senegal
OorsprongKruispunt van Bafing en Bakoyé op Bafoulabé.
MondingSenegal en Mauritanië
Atlantiese Oseaan
Lengte1 790 km (1 112 myl)
Monding-hoogte0 m
Gemiddelde afloop640 m/s³ (4 363 ft³/s)
Stroomgebiedopp.337 000 km² (49 635 myl²)
Koördinate: 15°47′17″N 16°31′44″W / 15.78806°N 16.52889°W / 15.78806; -16.52889Koördinate: 15°47′17″N 16°31′44″W / 15.78806°N 16.52889°W / 15.78806; -16.52889
Kaart van die Sénégalrivier-bekken in Afrika.
Kaart van die Sénégalrivier-bekken in Afrika.
Kaart van die Sénégalrivier-bekken in Afrika.

Die rivier word gevorm deur die samevloei van die Semefé- en Bafingriviere. Beide het hulle oorsprong in Guinee; die Bafingrivier vloei deur Mali en die Semefé is op die Mali-Senegal-grens.

Naby die monding vloei die Sénégal deur Biffeche en om die eiland waarop die stad Sint-Louis geleë is en draai dan suid. Dit word van die Atlantiese Oseaan geskei deur 'n nou sandstrook, wat die Langue de Barbarie genoem word, voor dit in die oseaan self uitloop. Die rivier het twee groot damme in sy loop, die Manantalidam in Mali, en die Maka-Diamadam op die Mauritanië-Senegal grens, naby die uitmonding in die see.

Die Sénégalrivier het 'n opvangsgebied van 483 181 km² en 'n geskatte jaarlikse afvoer van 8 miljoen km³. Belangrike sytakke is die Faleme-, Karakoro- en die Gorgolriviere.

In 1972 stig Mali, Mauritanië en Senegal die Organisation pour la mise en valeur du fleuve Sénéga] (OMVS) om die rivierbekken te bestuur. Guinee sluit in 2005 aan.

Die Gouina Waterval is in die rivier, in Mali.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media