Rugsaktoerisme

Rugsaktoerisme (Engels: backpacking) is 'n vorm van reis, waarby dikwels jonger reisigers met 'n rugsak die wye wêreld invaar. Dikwels is die reise van langer duur en daar word slegs vir 'n kort rukkie by 'n vaste ligging vertoef. Rugsaktoeriste reis meestal met 'n beperkte begroting deur duim te gooi (saamry) of deur gebruik te maak van die goedkoopste openbare vervoer, bv. treine of die "Bazbus". Rugsaktoeriste oornag dikwels in 'n jeugherberg of goedkoper hotelle. Dié toeriste maak dikwels gebruik van spesifieke reisgidse wat op onafhanklike toeriste fokus, soos die Lonely Planet, die Rough Guide, Let's Go, die Trotter of die Footprint.

Twee Deense rugsaktoeriste verken die stad Wene.

Soms word toeriste op 'n fietsvakansie ook as rugsaktoeriste gereken, hoewel hulle nie hul bagasie op die rug vervoer nie. Gewilde bestemmings vir rugsaktoeriste is Europa, Suidoos-Asië en Australië.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

Geskiedenis

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media