Ross-Afhanklikheid

Die Ross-Afhanklikheid (Engels: Ross Dependency) is 'n sektor van Antarktika wat deur Nieu-Seeland as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die provinsie, 'n driehoekige gebied wat tot by die Suidpool strek, is omtrent 450 000 km² groot, wat dit byna twee keer so groot soos al die ander Nieu-Seelandse provinsies tesame maak. Dit is tussen die 150ste en 160ste westelike lengtegraad en die 60ste suidelike breedtegraad geleë.

Ross-Afhanklikheid
Ross Dependency (Engels)
Vlag van die Ross-AfhanklikheidWapen van die Ross-Afhanklikheid
VlagWapen
Volkslied: God Defend New Zealand
(Engels vir: "God verdedig Nieu-Seeland")

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Ross-Afhanklikheid
Hoofstadgeen
Grootste stadScott-basis (NZ)
McMurdo-stasie (VSA)
Amptelike taleEngels (de facto)
Regering
Monarg
• Goewerneur-generaal
Eksterne gebied van Nieu-Seeland
Charles III
Dame Cindy Kiro
Onafhanklikheid
Stigting
• Geëis

Koninkryk van Nieu-Seeland
1923
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
450 000 km2  
170 000 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - Seisoenaal-skatting
 - Digtheid
 
<1 000 ()
/ km2
GeldeenheidNieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
NZST (UTC+12)
NZDT (UTC+13)
Internet-TLD.nz, .aq
Skakelkode+64 2409
Kaart van geëiste gebiede in Antarktika

Die Nieu-Seelandse soewereiniteit oor die gebied word slegs deur Australië, die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Noorweë erken. Die Scott-eilande en die Balleny-eilande maak eweneens deel uit van die Ross-Afhanklikheid. Hulle is in 1923 deur die Verenigde Koninkryk aan sy voormalige dominium Nieu-Seeland oorgedra.

Eksterne skakelswysig

Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand)
CookeilandeNieu-SeelandNiueRoss-AfhanklikheidTokelau
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media