Rooirivier (Asië)

Die Rooirivier (Vereenvoudigde Chinees: 红河; Tradisionele Chinees: 紅河; pinyin: Hóng Hé; Viëtnamees: Sông Hồng) is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Asië. Dié rivier, met 'n lengte van 1 200 km (750 myl), vloei deur die suidweste van China en die noorde van Viëtnam. Die naam van die Rooirivier is afgelei van die rooi ysteroksied-sediment, wat die rivier meevoer.[1]

Rooirivier
Nasa-Satellietbeeld van die Rooirivier se middelloop en delta
Nasa-Satellietbeeld van die Rooirivier se middelloop en delta
Nasa-Satellietbeeld van die Rooirivier se middelloop en delta

Die stroomgebied van die Rooirivier

OorsprongHengduan-bergreeks, Weishan, Dali, Yunnan, China
Mondingsuidoos van Hanoi, Viëtnam
Golf van Tonkin
StroomgebiedVolksrepubliek China, Viëtnam
Lengte1 200 km (750 myl)
Oorspronghoogte1 776 m (5 827 voet)
Mondinghoogte0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop2 640 m³/s (93 231 ft³/s)
Stroomgebiedopp.143 700 km² (55 483 myl²)
Kaart van die Rooirivier-bekken in Asië
Kaart van die Rooirivier-bekken in Asië
Die Rooirivier se boloop in die Chinese provinsie Yunnan
Sononder oor die Rooirivier in die Viëtnamese hoofstad Hanoi

Die Rooirivier ontspring in die Hengduan-bergreeks in die provinsie Yunnan van die Volksrepubliek China, wes van Kunming en oos van die grens tot Mianmar. Wes van die Rooirivier se bron vloei die Irrawaddy, Salween en Mekong en noord die Yangtze. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidoostelike rigting en bereik Viëtnam, waar die Rooirivier se twee groot sytakke, die Swartrivier van regs en die Lô-rivier van links, saam in die Rooirivier uitmond. Verder suidoos bereik die Rooirivier die Viëtnamese hoofstad Hanoi, die grootste stad aan dié rivier. Suidoos van Hanoi mond die Rooirivier in 'n wye delta in die Golf van Tonkin uit. Net noord van die Rooirivier se delta is die Halong-baai (Vịnh Hạ Long), sedert 1994 'n Unesco-wêrelderfenisgebied, geleë.[2]

Verwysingswysig

  1. "Red River" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2018. Besoek op 23 Augustus 2017.
  2. "Ha Long Bay" (in Engels). Unesco. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 23 Augustus 2017.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media