Rooipendoring

Die Rooipendoring (Gymnosporia senegalensis) - voorheen Maytenus senegalensis - is 'n klein boompie wat voorkom in KwaZulu-Natal en die noordelike dele van Suid-Afrika en is ook volop in die Nasionale Kruger Wildtuin, waar dit eerder as 'n struik groei. Die boom se takke is reguit en bewapen met tot 4 cm lange dorings. Die blare is blougroen en die rande is fyn getand. Die boom dra roomwit, wit of groenerige wit blomme van ongeveer 4 mm in deursnee in oorvloed. Die bloeisels val egter redelik maklik af en dan lyk dit asof confetti onder die boom gesprei is. Daarom staan die boom bekend as die Confetti spikethorn in Engels.

Rooipendoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Spesie:
G. senegalensis
Binomiale naam
Gymnosporia senegalensis
(Lam.) Loes.
Sinonieme
  • Catha senegalensis (Lam.) G.Don
  • Celastrus senegalensis Lam.
  • Maytenus senegalensis (Lam.) Exell

In Afrika kom die boom in Algerië, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eswatini, Eritrea, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kanariese Eilande, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Marokko, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Wes-Sahara, Zambië en Zimbabwe voor.

In Asië en Europa kom die boom in Afghanistan, Indië, Iran, Jemen, Oman, Pakistan, Saoedi-Arabië en Spanje voor.

Die spesie het vier subspesies:

  • Gymnosporia senegalensis var. angustifolia Engl. & Loes.
  • Gymnosporia senegalensis subsp. europaea (Boiss.) Rivas Goday & Rivas Mart.
  • Gymnosporia senegalensis subsp. orientalis
  • Gymnosporia senegalensis subsp. senegalensis

Die boom se FSA-nommer is 402[1]

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media