Rooioog-rondeharing

Die Rooioog-rondeharing (Etrumeus whiteheadi) is 'n vis wat reg rondom die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Redeye roundherring.

Rooioog-rondeharing
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Filum:
(Bateson, 1885)
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Clupeomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Etrumeus

Spesie:
E. whiteheadi
Binomiale naam
Etrumeus whiteheadi
(Wongratana, 1983)[3]

Voorkomswysig

Die kop en liggaam is blou-groen aan die bokant terwyl die sye silwer is. Hulle kom in skole voor aan die Wes-Kaap waar hulle gedurende die dag tot 100 m diep gaan maar gedurende die skemer kom hulle op na die oppervlakte. Hulle leef op plankton. Die vis het groot kommersiële waarde en word onder andere benut as vismeel, visolie of vissmeer. Die 'rooioog' verwys na die bloeding wat in die oë van gevangde vis gesien kan word. Die vis word tot 20 cm lank.

Triviawysig

Die Rooioog-rondeharing, sardyn en ansjovis is die visse wat die jaarlikse sardientjieloop veroorsaak aan die kus van KwaZulu-Natal.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. IUCN (en)
  2. Bleeker P., 1853. Nalezingen op de ichthyologie van Japan. Verh. Batav. Genootsch. Kunst. Wet. v. 25. 1-56.
  3. Wongratana, T., 1983. Diagnoses of 24 new species and proposal of a new name for a species of Indo-Pacific clupeoid fishes. Japanese Journal of Ichthyology v. 29 (núm. 4): 385-407.

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media