Rooibruin

#80461B

Rooibruin is 'n kleur. Dit word dikwels as soogdiere se pelskleur en voëls se verekleur aangedui.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word rooibruin as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#80461B
RGB-kleurmodel(128, 70, 27)
CMYK(0, 45, 79, 50)
HSV(26°, 79%, 50%)

Sien ook


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Rooibruin

Rooibruin is \'n kleur. Dit word dikwels as soogdiere se pelskleur en voëls se verekleur aangedui.