Roger Bannister

Sir Roger Gilbert Bannister, CBE (23 Maart 1929 – 3 Maart 2018), was 'n voormalige Britse atleet en neuroloog. Hy was die eerste persoon wat 'n droommyl gehardloop het.[1]

Sir Roger Bannister in 2009
Bannister en Landy
Plaket op die plek waar die eerste droommyl gehardloop is

Baie mense het gedink dit was onmoontlik om 'n myl in minder as vier minute te hardloop, en dat dit 'n natuurlike beperking van die menslike liggaam was, totdat Bannister dit op 6 Mei 1954 in Oxford vermag het.[2] Ten tyde van die wedloop was hy 1,87 m lank en het hy 70 kg geweeg.

Bannister is op 23 Maart 1929 in Harrow, Middlesex, in Engeland gebore. Hy het sy land tydens die Olimpiese Somerspele van 1952 verteenwoordig en was die eerste persoon om Sports Illustrated se "Sportman van die Jaar"-toekenning in Januarie 1955 te ontvang.

Hy was 'n neuroloog en akademikus aan die Pembroke College in Oxford. Hy tree in 2001 af en is in 2011 met Parkinson se siekte gediagnoseer.[3]

Titelswysig

  • Europese kampioen 1500 m – 1954
  • Britse kampioen 880 yd – 1952
  • Britse kampioen 1 myl – 1951, 1953, 1954
  • Sports Illustrated se sportman van die jaar – 1954

Persoonlike rekordswysig

AfdelingPrestasieDatumPlek
1500 m3.46,3026 Julie 1952Helsinki
1 Eng. myl3.58,81954

Medaljeswysig

800 mwysig

  • 1950: EK – 1.50,7

1500 mwysig

  • 1952: 4de OS – 3.46,30
  • 1954: EK – 3.43,8

1 Eng. mylwysig

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. "Bannister's 4-minute mile" (in Engels). history.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 7 Oktober 2013.
  3. Roger Bannister reveals Parkinson's

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media