Robert Jacob Gordon

Kolonel Robert Jacob Gordon (Doesburg, Nederland, 29 September 1743 - Kaapstad, 25 Oktober 1795) was 'n soldaat, verkenner en stigter van die Suid-Afrikaanse merinobedryf.

Robert Jacob Gordon
Robert Jacob Gordon in 1780
Gebore29 September 1743
Sterf25 Oktober 1795 (op 52)
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
Beroepontdekkingsreisiger, soldaat, kunstenaar, natuurkundige, taalkundige
Bekend virstigting van die Suid-Afrikaanse merinobedryf
Ouer(s)Jacob Gordon (vader)
Gordon se vrou, Susanna Nicolet (1780)

Hy is gebore van Skotse ouers en het diens gedoen in die Skotse regiment onder bevel van kolonel Dundas. Gordon land op 1 Junie 1777 in die Kaap as tweede-in-bevel van die garnisoen. Hy onderneem kort daarna sy eerste reis en bereik in Augustus 1779 'n rivier noord van die kolonie waar hy die Hollandse vlag hys en dit die Oranjerivier noem, ter ere van die Nederlandse vors. Dit was sowat 17 jaar na Jacobus Coetsee die eerste kolonis geword het wat die rivier bereik het. Die Britse plantkundige William Paterson het hom vergesel op die reis.

Gordon besoek die Oos-Kaapse grens saam met goewerneur Joachim van Plettenberg en word in 1780 bevelvoerder van die Kaapse garnisoen.

Hy het die eerste merinostoet na die Kaap ingevoer.

Toe die Britte die Kaap in 1795 aanval, beleef Gordon 'n senu-ineenstorting en pleeg ná die oorgawe selfmoord op 25 Oktober 1795.

Bronnewysig

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Cape Town, 1978.
  • Cullinan, Patrick: Robert Jacob Gordon 1743-1795. The man and his travels at the Cape. Kaapstad: Struik Winchester, 1992 ISBN 0-947430-33-4
  • www.robertjacobgordon.nl

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media