Richard Kiel

Richard Dawson Kiel was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Kiel is veral bekend vir sy rol as Jaws, die boef met metaaltande, in die James Bond-rolprente, The Spy Who Loved Me en Moonraker.

Richard Kiel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Kiel in 2014

Geboorte13 September 1939
Detroit, Michigan
Sterfte10 September 2014
Fresno, Kalifornië
NasionaliteitVerenigde State van Amerika
Beroep(e)Akteur, komediant
Aktiewe jare1960–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Richard Kiel as Voltaire en Michael Dunn as Dr. Loveless in die Amerikaanse televisiereeks The Wild Wild West (1966)

As 2,18 m lange akteur het hy veral rolle as reus en boef vertolk. In Moonraker mag hy sy komiese talent wys. Ná 'n mislukte sluipmoordpoging op Bond in Rio de Janeiro word hy die slagoffer van 'n kabelspoor-ongeluk. Hy word deur 'n klein blonde vrou gered, raak verlief op haar en weier vervolgens om aan sy boosdoener-baas gehoorsaam te wees.

Biografiewysig

Richard Kiel is op 13 September 1939 in Detroit, Michigan in die Verenigde State van Amerika gebore.

Kiel trou in 1960 met Faye Daniels, maar hulle is in 1973 geskei. Daarna was hy vanaf 1974 tot sy dood met Diane Rogers getroud. Kiel en Rogers het vier kinders gehad.

Hy is op 10 September 2014 in Fresno, Kalifornië, slegs 3 dae voor sy 75ste verjaarsdag oorlede.[1]

Verwysingswysig

  1. Klompus, Jack (11 September 2014). "Richard Kiel, James Bond villain Jaws, dies aged 74". Digital Spy (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2014. Besoek op 11 September 2014.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media