Dubbelbanddrawwertjie

(Aangestuur vanaf Rhinoptilus africanus)

Die Dubbelbanddrawwertjie (Rhinoptilus africanus) is 'n voëlspesie in die Glareolidae-familie. Dit word soms geklassifiseer as die enigste lid van die genus Smutsornis as Smutsornis africanus en word in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Namibië, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe aangetref.[1] Die voël staan in Engels bekend as die Double-banded Courser.

Dubbelbanddrawwertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. africanus
Binomiale naam
Rhinoptilus africanus
(Temminck, 1807)

Identifikasiewysig

Die voël is 20 tot 24 cm lank en weeg 70 tot 100g. Dit het 'n vlerkspan van 45 cm. Die voël is witterrig met twee smal swart bande oor die bors, vandaar die naam. Daar is 'n prominente roomkleurige streep deurr die oë. Die rug is donker en geskub en die vlekdekvere het breë roomgeel rande.

Dit is 'n redelike algemene standvoël en plaaslike nomade van halfdorre en woestynvlaktes.

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. BirdLife International 2004. Rhinoptilus africanus[dooie skakel]. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Besoek op 28 Julie 2007.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media