Netvlies

(Aangestuur vanaf Retina)

Die netvlies (ook retina genoem), is die binneste laag van die oog wat kelkievormig van agter na voor tot by die siliêrliggaam strek. Die retina bestaan uit ligsensitiewe reseptororgaantjies, wat as keëltjies en stafies bekend staan. Die orgaantjies bevat pigmente wat deur lig in chemiese stowwe opgebreek word vir die opwekking van senu-impulse (lig energie word dus omgeskakel na elektriese energie). Die elektriese impulse word dan na die brein gelei vir vertolking. Tydens vertolking word die elektriese impulse omgeskakel in beelde wat dan waargeneem word. Benewens die reseptore, is daar 'n donker gepigmenteerde laag teenaan die choroïed wat verhoed dat die ligstrale weerkaats en versprei (retinale pigmentepiteellaag). Die retina is baie dun en kan net soos nat kladpapier by hantering skeur.

Deursnee van 'n oog
netvlies (retina), reënboogvlies (iris), horingvlies (cornea), geel vlek (macula lutea), oogsenuwee, lens, pupil
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media