Relatiewe snelheid

(Aangestuur vanaf Relatiewe spoed)

Die relatiewe snelheid (ook of ) is die snelheid van ’n voorwerp of waarnemer, B, in die russtelsel van ’n ander voorwerp of waarnemer, A. As dit konstant is,

’n Voorstelling van die relatiewe snelheid tussen twee deeltjies.

waar die snelheid van A in die russtelsel van B is.

As albei voorwerpe of waarnemers beweeg, is die relatiewe snelheid nie noodwendig dieselfde as die verskilsnelheid nie.

Voorbeeld 1: Jannie en Sannie ry in dieselfde rigting. Jannie se snelheid is 90 km/h en Sannie s’n 110 km/h. As ons aanneem Jannie se snelheid is en Sannie s’n , dan is

Dit is die snelheid wat deur Jannie waargeneem word. Jannie sien dat Sannie teen 20 km/h ry.

Voorbeeld 2: Jannie en Sannie ry in teenoorgestelde rigtings. Jannie se snelheid is 90 km/h en Sannie s’n 100 km/h. As ons aanneem Jannie se snelheid is en Sannie s'n , dan is

Let op dat Jannie se snelheid negatief is, want hy ry in die teenoorgestelde rigting as Sannie. Dus:

Dit is die snelheid wat deur Jannie waargeneem word. Jannie sien dat Sannie teen 190 km/h ry.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media