Refentse Morake

Afrikaanse sanger

(Aangestuur vanaf Refentse)

Refentse Morake (gebore 1 Augustus 1997) is 'n Afrikaanse sanger wat in Vereeniging grootgeword het. Hy was 17 toe hy op die sypaadjie van sy ouerhuis in Unitaspark, 'n voorstad van Vereeniging, opgemerk is terwyl hy kitaar gespeel en gesing het. 'n Dame, Cecilia Marchionna – of Tannie Kleintjie, soos sy meer bekend is – het hom gehoor. Sy het hom genader en gevra of sy 'n video van hom mag opneem en die video op haar Facebook mag sit. Hy het ingestem en gedink die "tannie" het waarskynlik net 'n paar Facebook-vriende, maar dit was 'n groot onderskatting.[2]

Refentse Morake
Gebore1 Augustus 1997 (1997-08-01) (26 jaar oud) [1]
Vereeniging
OorsprongVlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaner
Beroep(e)Sanger
InstrumenteKitaar
Jare aktief2015 - hede

Die Facebookvideo het met 30 000 kyke op die eerste dag die hoogte ingeskiet, tot 160 000 vier dae later, en aanhou groei. In April 2015 het hy in Baron van Reedestraat in Oudtshoorn in die straat opgetree, toe sy gunsteling sanger, Karen Zoid, verbygekom en vir hom R10 ter waardering vir sy poging gegee het. Daardie aand het organiseerders by die KKNK vir Morake agter die skerms van die fees se openingskonsert geneem, waar hy verskeie musieksterre, insluitend Karen Zoid ontmoet het, en 'n musiekkontrak aangebied is.[2]

Refentse stel sy debuutalbum My Hart Bly in 'n Taal in 2016 vry, en sy tweede album Deur My Venster word in 2017 vrygestel.

Diskografiewysig

Albumswysig

  • 2016: My hart bly in 'n taal[3]
  • 2017: Deur my venster[4]

Enkelsnittewysig

  • 2016: "Sonvanger" [1]
  • 2018: "Reisiger" [2]
  • 2018: "Liefdegenerasie" [3]
  • 2019: "What a Boytjie" [4]
  • 2021: "Beauty of Africa" [5]

Eerbewysewysig

  • In 2017 word Refentse vereer met vier Ghoema-trofees vir sy album My hart bly 'n taal. Hy stap weg met die pryse vir Album van die jaar, Manlike kunstenaar van die jaar, Digitale album van die jaar en 'n Ere-toekenning vir beste verkoper.[5]

Verwysingswysig

  1. "Refentse Morake se Facebookblad". Besoek op 25 April 2017.
  2. 2,0 2,1 "HeraldLIVE: Busker, 17, ends up on stage with Zoid" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2016. Besoek op 14 Mei 2016.
  3. "Maroelamedia.co.za: My Hart Bly in 'n Taal – Refentse". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2016.
  4. "Last FM: Refentse, Deur My Venster". Besoek op 17 Junie 2017.
  5. "Ghoema 2017 Kategorie-wenners". Ghoema Webblad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2017. Besoek op 25 April 2017.

Musiekvideo'swysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media