RMS Queen Mary 2

Die RMS Queen Mary 2 is 'n Britse passasierskip. Die skip is op 25 September 2003 te water gelaat en was toe die grootste passasierskip ter wêreld. Dit is na koningin Mary van die Verenigde Koninkryk vernoem. Die skip is op 8 Januarie 2004 deur die kleindogter, koningin Elizabeth II gedoop. In 2006 is die Freedom of the Seas, wat nog groter is, ter water gelaat.

Die RMS Queen Mary 2 op 2 September 2013 op pad vanaf Southampton na New York Stad.

Die Queen Mary 2 is in die Franse hawestad Saint-Nazaire gebou. Tydens die bou vind 'n ernstige ongeluk op 15 November 2003 op die skeepswerf plaas. 'n Voetgangersbrug stort tydens 'n opedag ineen en 16 mense sterf.

Op 16 April 2004 vertrek hy op sy eerste trans-Atlantiese vaart van Southampton na New York en op 25 April pak hy die terugtog aan. So 'n reis oor die Atlantiese Oseaan duur ses dae.

Fotogalerywysig

Eksterne skakelswysig

  • (en) "The Cunard Liner Queen Mary 2".
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie RMS Queen Mary 2.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media