Quartier Latin

Hierdie artikel gaan oor die Quartier Latin van Parys. Vir die Quartier Latin van die Kanadese stad Montreal, sien Quartier latin de Montréal.

Die bekende historiese buurt Quartier Latin lê in die Vyfde en Sesde Arrondissement van Parys. Dit strek van die stadswyk Saint-Germain-des-Près tot by die Jardin du Luxembourg. Die buurt kry sy naam vanweë die feit dat die Middeleeuse skole en universiteite se enigste voertaal Latyn is.

Université de la Sorbonne, Parys, Quartier Latin

Die Quartier Latin lê op 'n terrein wat in die Romeinse tydperk die forum of stadsentrum van die antieke Lutetia is; in 1869 word tydens bouwerk in die rue Monge oorblyfsels van die Romeinse amfiteater uit die eerste eeu n.C. opgegrawe.

Die Quartier Latin is nie werklik 'n stadswyk (Frans: quartier) van die Franse hoofstad nie, maar 'n historiese buurt met die Quartier de la Sorbonne in die Vyfde Arrondissement as sy sentrum.

Koördinate: 48°51′5″N 2°20′35″O / 48.85139°N 2.34306°O / 48.85139; 2.34306

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media