Quade Cooper

Rugbyspeler

Quade Santini Cooper (gebore 5 April 1988) is 'n professionele rugbyspeler en aan-en-af bokser. Hoewel hy 'n Nieu-Seelandse burger is, verteenwoordig hy Australië in internasionale rugby. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2011 en Rugbywêreldbeker 2015 vir Australië uitgedraf. Hy speel tans vir die Queensland Reds in die Superrugbykompetisie in Australië. Sy voorkeurposisie is losskakel.

Quade CooperRugbyportaal
Quade Cooper in 2014
Volle naamQuade Santini Cooper
Geboortedatum5 April 1988 (1988-04-05) (35 jaar oud)
GeboorteplekAuckland, Nieu-Seeland
Lengte1,96 m
Massa93 kg
SkoolForest View High School
Vername familieSean Maitland (neef)
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Losskakel
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2015–2016Toulon15(10)
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2014–2015Brisbane City3(39)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2007–2015, 2017–Queensland Reds107(782)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2008–Vlag van Australië Australië67(154)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Nasionale Sewesspan
JareLandToernooie
Australië

2016wysig

Cooper speel vir Brisbane City in die Nasionale Rugbykampioenskap

Daar is bevestig dat Cooper by die Australiese sewes sou aansluit vir die 2016 Olimpiese Spele, beginnende met die Sydney-been van die IRB Sewes. Cooper het sy eerste drie vir die Australiese sewesspan op 6 Maart 2016 gedruk tydens die span se 36-7 oorwinning teen Engeland.[1]

Bokswysig

In November 2012 het Cooper aangekondig dat hy sou boks in die voorgeveg van vriend Sonny Bill Williams se geveg op 8 Februarie 2013. Hy het as 'n kruisergewig[2] teen Muay Thai veteraan Barry Dunnett geboks, en wen in die eerste ronde met 'n uitklophou.[3]

Verwysingswysig

  1. "World Rugby Sevens: Quade Cooper silences doubters with try in Las Vegas". The Sydney Morning Herald (in Engels). Fairfax Media. 6 Maart 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2016. Besoek op 12 Maart 2016.
  2. "Cooper announces his new club..." (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2018.
  3. "Cooper to face veteran..." (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2018.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media