Grootsuikerbos

Plantspesie

(Aangestuur vanaf Protea gaguedi)

Die grootsuikerbos (Protea gaguedi) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus en is endemies aan Suidelike Afrika. Die plant kom voor in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, KwaZulu-Natal, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Mpumalanga, Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. Die plant is regop, kwasterig en word 3 m hoog en blom van Augustus tot Februarie met die hoogtepunt in Desember tot Februarie.

Grootsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Orde:Proteales
Familie:Proteaceae
Genus:Protea
Spesie:
P. gaguedi
Binomiale naam
Protea gaguedi
J.F.Gmel., 1791
Sinonieme
  • Protea abyssinica Willd.
  • Protea busseana Engl.
  • Protea chrysolepis Engl. & Gilg
  • Protea janssensii De Wild.
  • Protea manikensis De Wild.
  • Protea ramosa Hauman
  • Protea trigona E.Phillips
  • Scolymocephalus abyssinicus Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls en kewers. Die plant groei meestal op droë, rotsagtige hellings op hoogtes van 600 - 2 500 m.

In Engels staan dit as die African Sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 89[1].

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media