Protaktinium

91toriumProtaktiniumuraan
Pr

Pa

Uqp
Algemeen
Naam, simbool, getalProtaktinium, Pa, 91
Chemiese reeksAktiniede
Groep, periode, blokn/b, 7, f
VoorkomsHelder silwer metaalglans
Atoommassa(231,03588(2)) g/mol
Elektronkonfigurasie[Rn] 5f2 6d1 7s2
Elektrone per skil2, 8, 18, 32, 20, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Digtheid (naby k.t.)15,37 g/cm³
Smeltpunt1841 K
(1568 °C)
Kookpunt4300 K
(4027 °C)
Smeltingswarmte12,34 kJ/mol
Verdampingswarmte481 kJ/mol
Atoomeienskappe
Kristalstruktuurtetragonaal[1]
Oksidasietoestande2, 3, 4, 5 ('n Swak basiese oksied)
Elektronegatiwiteit1,5 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë1ste: 1 kJ/mol
2de: 568 kJ/mol
3de: kJ/mol
Kovalente radius163 pm
Diverse
Magnetiese rangskikkingparamagneties[2]
Elektriese resistiwiteit(20 °C) 177 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 47 W/(m·K)
CAS-registernommer7440-13-3
Geskiedenis
Ontdek1913
Ontdek deurKazimierz Fajans en Oswald Helmuth Göhring
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van protaktinium
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
229Pasin1,5 dε0,311229Th
230Pasin17,4 dε1,310230Th
231Pa100%3,276×104 jα5,150227Ac
232Pasin1,31 dβ1,337232U
233Paspoor26,967 dβ0,5701233U
234Paspoor6,75 hβ2,195234U
234mPaspoor1,17 minβ2,29234U
Portaal Chemie

Protaktinium is 'n chemiese element met die simbool Pa en atoomgetal 91. Dit is 'n metaalsilwerige aktinied.

Ontdekkingwysig

Tydens die bestudering van die vervalreeks van uraan-238 ontdek Kasimir Fajans en Otto Göhring in 1913 die kortlewende isotoop 234mPa (halfleeftyd van 1,17 minuut) en noem dit brevium (afgelei van brevis, Latyn vir "kort"). Die stabiele isotoop 231Pa is in 1917–1918 ontdek deur Lise Meitner en Otto Hahn; hulle stel die naam protaktinium voor in hul artikel The Mother Substance of Actinium: a New Radioactive Element of Long Half-life uit 1918 omdat hulle kon aantoon dat aktinium 'n vervalproduk is van die radioaktiewe protaktinium, en proto aktinium "vir aktinium" beteken. Gelyktydig is dieselfde ontdekking gedoen deur die Britse wetenskaplikes Frederick Soddy, John Cranston en Alexander Fleck.

In 1927 kon Aristid von Grosse 2 mg Pa2O5 produseer. Sewe jaar later isoleer hy hieruit protaktinium deur die oksied te vervang met jodied en dit dan in 'n hoë vakuum oor 'n verhitte element te lei: 2PaI5 → 2Pa + 5I2.

In 1949 is die naam protaktinium aangeneem deur IUPAC en is Hahn en Meitner as die ontdekkers aangewys.

In 1961 was die United Kingdom Atomic Energy Authority in staat om 125 gram 99,9% suiwer protaktinium te produseer uit 60 ton afvalmateriaal in 'n 12-stap-proses. In totaal kos dit 500 000 dollar en vir baie jare was dit die enigste bron van protaktinium. Vir navorsing is dit verkoop teen 2 800 dollar per gram.

Toepassingswysig

As gevolg van die skaarsheid, hoë radioaktiwiteit en giftigheid daarvan is daar geen bekende industriële gebruike vir protaktinium nie. Op klein skaal word dit toegepas by basiese navorsing.

Eienskappewysig

Protaktinium is 'n aktinied met 'n metaalglans en is redelik stabiel in lug. By temperature onder 1,4 kelvin vertoon dit supergeleidende eienskappe.

Verskyningwysig

In die mineraal uraniet (pekblende) word protaktinium in 'n konsentrasie van ongeveer 0,1 dpm aangetref. Sommige uranietbronne in dieDemokratiese Republiek van die Kongo bevat hoër konsentrasies: tot 3 dpm.

Isotopewysig

Stabielste isotope
IsoRA (%)HalfleeftydVVVE (MeV)VP
230Pasin17,4 dα1,310226Ac
231Pasin3,2760 · 104 jα5,149227Ac
233Pasin26,967 dβ-1,245233U

Van protaktinium is 29 radio-isotope bekend. Met 'n halfleeftyd van 32 760 jaar is 231Pa die stabielste. Ander isotope met redelike lang halfleeftye is 233Pa (byna 27 dae) en 230Pa (17,4 dae). Die oorblywende isotope is baie onstabiel.

Verwysingswysig

  1. Donohue, J. (1959). "On the crystal structure of protactinium metal". Acta Crystallographica. 12 (9): 697. doi:10.1107/S0365110X59002031.
  2. Lide, D. R., red. (2005). "Magnetic susceptibility of the elements and inorganic compounds". CRC Handbook of Chemistry and Physics (PDF) (86th uitg.). Boca Raton (FL): CRC Press. ISBN 0-8493-0486-5. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2011. Besoek op 21 Mei 2017.{{cite book}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)

Eksterne skakelswysig


HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media