Progressiewe Reformisteparty

Die Progressiewe Reformisteparty het op 26 Julie 1976 tot stand gekom uit 'n samesmelting van die Reformisteparty onder leiding van Harry Schwarz en die Progressiewe Party onder leiding van Colin Eglin, wat ook die eerste en enigste partyleier was. Albei partye het uit die Verenigde Party ontstaan.

Progressiewe Reformisteparty
PRP
LeierColin Eglin
Gestig25 Julie 1975
Ontbind1977 (versmelt met Komitee vir 'n Verenigde Opposisie)
Voorafgegaan deurReformisteparty en Progressiewe Party
Opgevolg deurProgressiewe Federale Party
IdeologieLiberalisme
Helen Suzman in 1959. Sy was een van die PRP se eerste LP's.

Die party het nooit 'n algemene verkiesing betwis nie (hoewel S.A. Pitman vir 'n verrassing gesorg het toe hy in 'n tussenverkiesing op 5 Mei 1976 in Durban-Noord, 'n veilige VP-setel, wen), want op 5 September 1977 het dit saamgesmelt met 'n groep lede van die Verenigde Party wat nie bereid was om by die Nuwe Republiekparty aan te sluit nie. Die eerste leier was weer Eglin. Die nuwe party het as die Progressiewe Federale Party bekend gestaan en het tydens die verkiesing van 1977 die amptelike opposisie in die Volksraad geword.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media