Prinses Isabel

Prinses Isabel (Isabel Cristina Leopoldina Augusta Micaela Gabriela Rafaela Gonzaga; 29 Julie 184614 November 1921) met die bynaam "Verlosser", was die oudste dogter van keiser Pedro II van Brasilië en keiserin Teresa Cristina en daarom die Huis van Braganza, was Keiserin de jure van Brasilië van 1891 tot haar dood in 1921. Prinses Isabel was een van die bekendes in Brasilië, sy was drie keer regentes op die troon en tydens een van hulle het sy die Wet onderteken wat slawerny in Brasilië afgeskaf het.

Prinses Isabel
Keiserin de jure van Brasilië
Prinses Isabel
Prinses Isabel
VorstehuisBraganza
TitelsPrinses van Brasilië
Gravin van Eu
Volle naamIsabel Cristina Leopoldina Augusta Micaela Gabriela Rafaela Gonzaga
Gebore29 Julie 1846; Rio de Janeiro, Brasilië
Oorlede14 November 1921; Eu, Frankryk
BegraweKatedraal van São Pedro de Alcântara, Petrópolis
EggenootPrins Gaston
KindersPrinses Luíza
Prins Pedro de Alcântara
Prins Louis
Prins Antônio
VaderPedro II
MoederTeresa Cristina van die Twee Sisilies
Handtekening

Sy het drie keer as die vors van Brasilië waargeneem tydens haar vader se afwesigheid uit die land. In die politiese geskiedenis van Brasilië was sy die eerste vroulike heerser in die na-koloniale tydperk. In 1888 het sy die Goue Wet onderteken wat die algehele afskaffing van slawerny in die Brasiliaanse ryk bewerkstellig het. Pous Leo XIII het die Goue Roos aan haar toegeken vir haar vroomheid en rol in die afskaffing van slawerny. In 1889 het die Brasiliaanse leër Pedro II omvergewerp tesame met die monargie en was haar kans op troonopvolging ook daarmee heen. Sy is op 14 November 1921 oorlede waar sy in Chateau d'Eu in Frankryk woonagtig was.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media