Prins Eduard-eilande

(Aangestuur vanaf Prins Edwardeilande)
Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse eilandgroep in die suidelike Indiese Oseaan. Vir die Kanadese provinsie, sien Prins-Edward-eiland.

Prins Eduard-eilande (Engels: Prince Edward Islands) is 'n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese eilandgroep in die suidelike Indiese Oseaan en behoort sedert 1947 aan Suid-Afrika, sedert 1994 aan die provinsie Wes-Kaap en maak administratief deel uit van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit.

Prins Eduard-eilande
Nasa-satellietbeeld van die Prins Eduard-eilande
Nasa-satellietbeeld van die Prins Eduard-eilande
Geografie

LiggingSuid-Afrika, Indiese Oseaan
Koördinate46°46′S 37°51′O / 46.767°S 37.850°O / -46.767; 37.850Koördinate: 46°46′S 37°51′O / 46.767°S 37.850°O / -46.767; 37.850

Totale eilande2
HoofeilandeMarion-eiland, Prins Eduard-eiland
Oppervlakte335 vk km
Hoogste puntMascarin-piek 1 242 m
Administrasie
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap

Demografie
Bevolking50 (wetenskaplikes)

Ligging van die Prins Eduard-eilande in die Indiese Oseaan
Kaart van die Prins Eduard-eilande

Die eilandgroep bestaan uit twee eilande, nl. Prins Eduard-eiland en Marion-eiland. Die Prins Eduard-eilande het 'n oppervlakte van 335 km² en lê halfpad tussen Suid-Afrika en Antarktika. Die eilande is op 13 Januarie 1773 deur die Franse ontdekkingsreisiger Marc-Joseph Marion du Fresne ontdek en in Desember 1776 deur die Britse ontdekkingsreisiger James Cook na Prins Edward, die vierde seun van koning George III en die vader van koningin Victoria, genoem.

Die eilande word gebruik vir weerkundige en wetenskaplike navorsing. Onwettige visvangs vind rondom die eilande plaas met die gevolg dat die verminderde visgetalle ly tot vrektes onder die seevoëls. Die Prins Eduard-eilande is in 2007 tot Ramsar-vleiland verklaar.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media