Prins Andrew, Hertog van York

Prins Andrew, die Hertog van York (Andrew Albert Christian Edward; gebore 19 Februarie 1960) is die derde kind en tweede oudste seun van koningin Elizabeth en prins Philip.[1] Sy amptelike titel is die Hertog van York. Met sy geboorte was hy die tweede aanspraakmaker op die Britse troon, maar hy is tans agtste. Hy was die eerste kind wat vir ’n heersende monarg gebore is sedert koningin Victoria se jongste kind, prinses Beatrice in 1857.

Prins Andrew
Die Hertog van York

Volle naamAndrew Albert Christian Edward
EggenoteSarah, Hertogin van York
(getroud 1986, geskei 1996)
KindersPrinses Beatrice van York
Prinses Eugenie van York
TitelsSKH die Hertog van York
SKH prins Andrew
Graaf van Inverness
Baron Killyleagh
HuisWindsor
VaderPrins Philip
MoederKoningin Elizabeth
Gebore19 Februarie 1960; Buckingham-paleis, Londen

Prins Andrew is bekend vir sy militêre diens as 'n vlieënier in die Britse Vloot en sy deelname aan die Falkland-oorlog. Hy was vir 10 jaar lank die Verenigde Koninkryk se spesiale verteenwoordiger vir internasionale handel en beleggings.

Prins Andrew is in 1986 met Sarah Ferguson getroud. Hulle het twee kinders, prinses Beatrice en prinses Eugenie. Andrew en Sarah is in 1996 geskei. Hul huwelik en egskeiding het groot belangstelling van die media ontvang.

In 2019 was prins Andrew in 'n skandaal met die Amerikaanse miljardêr-pedofiel Jeffrey Epstein betrokke.

Verwysingswysig

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Prince Andrew, Duke of York
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media