Pous Bonifatius II

Bonifatius II was die 55ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Bonifatius II
Pontifikaat begin22 September 530
Pontifikaat eindig17 Oktober 532
VoorgangerFelix IV
OpvolgerJohannes II
Gebore
Sterf17 Oktober 532
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Bonifatius

Biografiewysig

Pous Bonifatius II is 'n Oos-Goot van geboorte, die seun van Sigibuld. Op 22 September 530 volg hy Pous Felix IV op en regeer tot sy dood op 17 Oktober 532. Bonifatius is op voorspraak van sy voorganger totpous verkies. Hy is die eerste Germaanse pous, en word sterk gesteun die Gotiese koning Athalarik. Athalarik was 'n vriend van Pous Felix IV en 'n Ariaan. Bonifatius II word opgevolg deur Pous Johannes II. Die naam ‘Bonifatius’ beteken 'Weldoener' in Latyn. Pous Bonifatius II is nie heilig verklaar nie, die "St." in die beeld hierbo is dus verkeerd.

Pontifikaatwysig

Bonifatius II is deur 'n minderheid verkies en daar was vir 'n kort tydjie van 22 dae 'n Teenpous Dioscurus. Sedert 2001 word Teenpous Dioscurus ook as wettige pous erken omdat daar nie duidelikheid is oor presies wanneer Bonifatius verkies is nie. Tydens sy bewind is die Pelagianisme en die Semi-Pelagianisme veroordeel op die sinode van Arausio.Bonifatius het ook probeer om sy opvolger aan te stel, dit het egter misluk. Sy keuse, Pous Vigilius is egter wel 'n paar jaar later as pous verkies.

Vereringwysig

Bonifatius II is na sy dood begrawe in die ou Sint Pieterskerk.

Verwysingswysig

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7

Eksterne skakelswysig

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)


Notawysig

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolgingwysig

Voorafgegaan deur
Felix IV
Pous (Pontifex Maximus)
530532
Opgevolg deur
Johannes II
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media