Port Elizabeth-Suidwes (kiesafdeling)

Port Elizabeth-Suidwes was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910Uniewording op 31 Mei daardie jaar.

In die eerste verkiesing hier is die Unionisteparty se James Searl onbestrede verkies, maar hy bly net Volksraadslid tot 23 November 1914. Geen tussenverkiesing is gehou voor die algemene verkiesing op 20 Oktober 1915 nie toe sir William Macintosh, ook 'n Unionis, met 'n meerderheid van 1 259 teen die Arbeidersparty se A.J.C. Webb wen, wat net 596 stemme kon kry, of skaars 'n kwart van die uitgebragte stemme. Hy behou die setel in 1920 se algemene verkiesing, dog met 'n kleiner meerderheid van 1 002, weer teen Webb. Nadat die Unioniste en die Suid-Afrikaanse Party in November 1920 saamsmelt, staan Macintosh in 1921 se verkiesing as S.A.P.-kandidaat en wen teen die Arbeidersparty se W.W. Jennings met 'n meerderheid van 1 330 stemme.

Port Elizabeth-Suidwes hou ná net vier algemene verkiesings op bestaan, want in 1924 se verkiesing is daar in Port Elizabeth die kiesafdelings Port Elizabeth-Suid en Port Elizabeth-Sentraal. Macintosh wen nog in 1924 en 1929 in Port Elizabeth-Suid, maar bly net tot 29 November 1929 Volksraadslid.

Sien ookwysig

Bronnewysig

  • Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
  • Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media