Poent

Poent of die Land van Poent, wat ook Pwenet of Pwene genoem is deur die Antieke Egiptenare,[1] was ’n Egiptiese handelsvennoot en bekend vir die vervaardiging en uitvoer van goud, swart- en ebbehout, ivoor en wilde diere. Die streek is bekend uit rekords van handelsendings daarheen.[2] Sommige geleerdes glo dit was die Bybelse stad Put (onder meer in Eseg 30:5).[3]

Die vrou van die heerser van Poent uit Hatsjepsoet se monument by Deir el-Bahri.

Soms is ook na Poent verwys as Ta netjer, "die land van die god".[4]

Die presiese ligging van Poent is onbekend en historici verskil daaroor. Die meeste geleerdes glo egter dit was suidoos van Egipte, moontlik in die kusstreek van wat vandag Somalië, Djiboeti, Eritrea, Noordoos-Ethiopië en die Rooiseekus van die Soedan is.[5] Sommige geleerdes glo egter dit was in die Arabiese Skiereiland.[6]

Verwysingswysig

  1. Ian Shaw & Paul Nicholson, The Dictionary of Ancient Egypt, British Museum Press, Londen. 1995, bl. 231.
  2. Shaw & Nicholson, p.231.
  3. Sadler, Jr., Rodney (2009). "Put". The New Interpreter's Dictionary of the Bible 4. Ed. Katharine Sakenfeld. Nashville: Abingdon Press. 691–92. 
  4. Breasted, John Henry (1906–1907), Ancient Records of Egypt: Historical Documents from the Earliest Times to the Persian Conquest, p.433, vol.1
  5. Simson Najovits, Egypt, trunk of the tree, Volume 2, (Algora Publishing: 2004), bl. 258.
  6. Dimitri Meeks – Hoofstuk 4 – “Locating Punt” from the book “Mysterious Lands”, deur David B. O'Connor en Stephen Quirke.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media