Ploïdie

Die getal chromosome in 'n sel

Ploïdie is die getal chromosome in die kern van ’n biologiese sel. ’n Gameet (eier- of spermsel) bevat gewoonlik ’n volle stel chromosome wat ’n enkele kopie van elk van die chromosome insluit. Die gametiese of haploïede getal (n) is die getal chromosome in ’n gameet. Twee gamete vorm ’n diploïede sigoot met dubbel dié getal chromosome (2n), dus twee kopieë van elk van die chromosome. Vir die mens, ’n diploïede spesie, is x = n = 23. ’n Tipiese menslike somatiese of liggaamsel bevat dus 46 chromosome: 2 volle haploïede stelle, wat 23 pare chromosome uitmaak.

Diploïede selle het twee keer die getal chromosome as haploïede selle.

Omdat die chromosoomgetal gewoonlik net deur meiose verminder word, erf en handhaaf die selle van die liggaam die chromosoomgetal van die sigoot.

Selle word beskryf na aanleiding van die getal chromosoomstelle (die ploïede vlak) wat hulle bevat: monoploïed (1 stel), diploïed (2 stelle), triploïed (3 stelle), tetraploïed (4 stelle) ens.[1]

Verwysingswysig

  1. U. R. Murty (1973). "Morphology of pachytene chromosomes and its bearing on the nature of polyploidy in the cytological races of Apluda mutica L." Genetica. 44 (2): 234–243. doi:10.1007/bf00119108.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media