Platneus-sewekiefhaai

Die Platneus-sewekiefhaai (Notorynchus cepedianus) is 'n haai wat voorkom in gematigde waters in al die oseane van die wêreld. In Suid-Afrika kom die haai voor vanaf Namibië tot by Oos-Londen. In Namibië staan die haai bekend as die Koeihaai terwyl dit in Engels bekend staan as die Spotted Sevengill Shark.

Platneus-sewekiefhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Notorynchus

Ayres, 1855
Spesie:
N. cepedianus
Binomiale naam
Notorynchus cepedianus
(Péron, 1807)
Verspreiding
Sinonieme

Heptranchias haswelli* Ogilby, 1897
Heptranchias pectorosus Garman, 1884
Heptranchias spilotus Lahille, 1913
Notidanus ferox Perez Canto, 1886
Notidanus indicus Agassiz, 1838
Notidanus medinae Philippi, 1902
Notidanus wolniczkyi Philippi, 1902
Notorynchus macdonaldi Whitley, 1931
Notorynchus maculatus Ayres, 1855
Notorhynchus borealis Gill, 1864
Notorhynchus ocellatus Devincenzi, 1920
Squalus cepedianus Péron, 1807
Squalus platycephalus Tenore, 1809


* dubbelsinnige sinonieme

Voorkomswysig

Die haai het sewe paar kieugleuwe aan weerskante van die kop. Daar is ses rye groot tande aan elke kant van die boonste- en onderkant van die kakebeen. Die kop en liggaam is silwer-grys tot vaal met swart spikkels op en die stert is lank. Die haai kan tot 3 m groot word en weeg 183 kg. Hulle kom voor tot op 'n diepte van 136 m. Die vel maak goeie leer.

Sien ookwysig

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media