Pinyin

Hanyu pinyin (Vereenvoudigde Chinees: 汉语拼音, Tradisionele Chinees: 漢語拼音, pinyin: Hànyǔ pīnyīn, uitspraak: [pʰín ín]) is die amptelike stelsel waarmee Chinese karakters in die Volksrepubliek China, Taiwan (Republiek China),[1] Singapoer en Maleisië in die Latynse alfabet getranskribeer word. Dit word algemeen gebruik om Standaard-Chinees te leer en om Chinese name in buitelandse publikasies te spel. Dit word ook as 'n invoermetode gebruik om Chinese karakters (汉字 / 漢字, hànzì) op rekenaars te skryf.

Die pinyinstelsel is in die 1950's ontwikkel en is op vroeë vorme van romanisering gebaseer. Dit is in 1958 deur die Chinese regering gepubliseer en is sedertdien etlike male hersien.[2] Die Internasionale Standaardeorganisasie het pinyin in 1982 as die standaard aanvaar.[3] Die stelsel is in 2009 in Taiwan in gebruik geneem, waar dit algemeen as die Nuwe Fonetiese Stelsel bekend staan en slegs vir romanisering en nie vir opvoedkundige of rekenaarinvoerdoeleindes gebruik word nie.[4][5]

Hànyǔ beteken die gesproke taal van die Han-mense, en pinyin beteken "gespelde klank" (fonetiek).[6]

Die teenoorgestelde proses, d.i. transkripsie van Latynse letters na Chinees, geniet slegs semi-amptelike status en is hewig inkonsekwent weens die groot aantal homofone in Mandaryn-Chinees.

Verwysingswysig

  1. Snowling, Margaret J.; Hulme, Charles (2005). The science of reading: a handbook. Blackwell handbooks of developmental psychology). Vol. 17. Wiley-Blackwell. pp. 320–22. ISBN 1-4051-1488-6.
  2. "Pinyin celebrates 50th birthday" (in Engels). Xinhua News Agency. 11 Februarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 20 September 2008.
  3. "ISO 7098:1982 – Documentation – Romanization of Chinese" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 1 Maart 2009.
  4. "Hanyu Pinyin to be standard system in 2009" (in Engels). Taipei Times. 18 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 20 September 2008.
  5. "Government to improve English-friendly environment". The China Post. 18 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2008. Besoek op 20 September 2008.
  6. Harbaugh, Richard (1998). "中文字普 (Chinese Characters: A Genealogy and Dictionary)" (in Japannees). Zhongwen.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2015. Besoek op 27 April 2008.

Verdere leesstofwysig

  • Yin Binyong 尹斌庸 en Mary Felley (1990). Chinese romanisering. Uitspraak en ortografie (Hanyu pinyin he zhengcifa 汉语拼音和正词法). Beijing: Sinolingua. ISBN 7-80052-148-6 / ISBN 0-8351-1930-0.
  • Gao, J. K. (2005). Pinyin shorthand: a bilingual handbook = [Pinyin su ji fa]. Dallas, TX: Jack Sun. ISBN 1-59971-251-2
  • Kimball, R. L. (1988). Quick reference Chinese: a practical guide to Mandarin for beginners and travelers in English, Pinyin romanization, and Chinese characters. San Francisco, CA: China Books & Periodicals. ISBN 0-8351-2036-8
  • Uy, Dr. Tim en Jim Hsia (ed.) (2009). Webster's Digital Chinese Dictionary: Advanced Reference Edition. Mountain View, CA: Loqu8 Press. {{cite book}}: |first= has generic name (hulp)
  • Wu, C.-j. (1979). The Pinyin Chinese–English dictionary. Hong Kong: Commercial Press. ISBN 0-471-27557-3

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media