Pinkie se erfenis

Pinkie se Erfenis is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is. Dit is die verfilmde weergawe van Pierre de Wet se verhoogdrama, Pinkie.[1] De Wet is die regisseur en skrywer, maar vertolk ook die rol van 'n kreupel Pinkie wat op 'n blinde meisie verlief raak.[2]

Pinkie se Erfenis
RegisseurPierre de Wet
ProduksieleierLouis Wiesner
DraaiboekPierre de Wet
MetPierre de Wet
Esther Mentz
Gert van den Bergh
KinematografieD.P. Muller
RedigeerderJ.W. van F. Louw
F. Weilbach
AteljeeUtolo Beperk
Uitgereik1946
Speeltyd81 minute
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genrewysig

Die rolprent is 'n drama. Dit het geen ouderdomsperk nie. Pierre de Wet vertolk die rol van die kreupel Pinkie wat verlief raak op ’n blinde meisie, Naomi (Paula Styger). Dis gegrond op die verhoogstuk Pinkie.

Hoofrolspelerswysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. ESAT, besoek op 6 November 2016
  2. SA rolprentbedryf is 80 Met 'Silwerdoekstories' bring Katinka hulde[dooie skakel], Die Beeld, 26 Oktober 1994
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media