Pieter de Bruin

Pieter Frederik de Bruin (plek onbekend, 10 Maart 1799 – plaas Klippan, distrik Lichtenburg, Transvaal, 23 September 1890) was ’n stigter van die Gereformeerde Kerk op 11 Februarie 1859 toe hy reeds amper 60 jaar oud was.

Pieter Frederik de Bruin.

P.F. de Bruin was een van die Voortrekkers wat die Groot Trek uit die Kaapkolonie in die tweede helfte van die dekade ná 1830 meegemaak het en een van die helde van die Slag van Bloedrivier einde 1838.

De Bruin was getroud met Philippina Maria Charlotte Schutte, ’n suster van oudl. Flip Schutte op wie se plaas, Buffeldoorns, ds. Dirk Postma in Januarie 1858 op sy deurreis van Natal na Rustenburg vertoef en sy tweede preek in Transvaal gehou het.

Met die stigting van die Gereformeerde kerk Rustenburg op 11 Februarie 1859 en daarmee saam die Gereformeerde Kerkverband in Suid-Afrika, was De Bruin en sy eggenote met hul kinders (en moontlik kleinkinders) ook daar en het hulle almal by die nuut gestigte kerk aangesluit.

Bronnewysig

(af) Van der Walt, ds. N.H. (hoofred.). 1934. Almanak van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika vir die jaar 1935. Een-en-sestigste jaargang. Potchefstroom: Adm. Buro.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media