Pieter Rossouw

Pieter Rossouw (gebore 19 Junie 1980) is 'n Namibiese krieketspeler. Hy het as paaltjiewagter vir die Namibiese o/19 krieketspan gespeel by die o/19 Wereldbeker. Sewe jaar later speel hy vir die Namibiese nasionale krieketspan in 'n toer teen Zimbabwe, en een wedstryd gespeel in Windhoek. Hy is 'n regterhandse kolwer en 'n regterarm-medium-snelbouler.

Pieter Rossouw
Gebore19 Junie 1980 (1980-06-19) (43 jaar oud)
Keetmanshoop, Suidwes-Afrika, Suidwes-Afrika
Kolfstylregterhandse kolwer
Boulstylregterarm-medium-snelbouler
Rolsoms paaltjiewagter
Internasionale geskiedenis
Nasionale spanNamibië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e)Span
2009/10Namibiese nasionale krieketspan
Loopbaanstatistiek
Kompetisie1e rangA-lys
Wedstryde48
Lopies aangeteken3544
Kolfgemiddeld5.0044.00
100s/50s
Hoogste telling14*12*
Aflewerings geboul357156
Paaltjies53
Boulgemiddeld37.8052.66
5 paaltjies in 'n kolfbeurt
10 paaltjies in 'n wedstryd
Beste boulontleding3/351/17
Vangskote/Stonkings13
Bron: CricketArchive, 16 Oktober 2011

Hy het sy A-lys debuut gemaak in Desember 2009, teen die Verenigde Arabiese Emirate, met 11 lopies nie uit.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media