Pierre Curie

Franse fisikus (1859-1906)

Pierre Curie (15 Mei 185919 April 1906) was 'n Franse fisikus en die eggenote van Marie Curie. Hy het aan die Sorbonne studeer en word professor in Algemene Fisika aan die École de Physique et de Chimie in 1895. Later beklee hy dieselfde pos aan die Sorbonne in 1904.

Pierre Curie
Pierre Curie, ca. 1906

Gebore15 Mei 1859
Parys, Frankryk
Oorlede19 April 1906 (op 46)
Parys, Frankryk
BlyplekVlag van Frankryk Frankryk
VakgebiedChemie, fisika
Alma materSorbonne
Doktorale promotor(s)Gabriel Lippmann
Doktorale student(e)Paul Langevin
André-Louis Debierne
Marguerite Catherine Perey
Bekend virRadioaktiwiteit
Curie se wet
ToekenningsDavy-medalje (1903)
Nobelprys vir fisika (1903)
Matteucci-medalje (1904)
Elliott Cresson-medalje (1909)
Handtekening

Sy eerste navorsingswerk het gegaan oor magnetisme in kristalle. Saam met sy broer Paul-Jean Curie ondersoek hulle piësoëlektrisiteit in kristalle in 1880. Sy werk oor magnetiseerbaarheid lei tot Curie se Wet terwyl Curie se Punt die kritiese temperatuurpunt is waar magnetisme skielik verdwyn. Pierre Curie ontvang in 1903, saam met Henri Becquerel en sy eggenote Marie, die Nobelprys vir fisika.[1]

Hy sterf in 'n ongeluk toe 'n perdekar oor hom ry in Parys op 19 April 1906. Pierre en sy vrou het twee dogters gehad: Ève en Irène.

Kyk ookwysig

Verwysingswysig

  1. "The Nobel Prize in Physics 1903" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.

Bronwysig

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 566.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media