Phongolo-natuurreservaat

(Aangestuur vanaf Phongolo Natuurreservaat)

Phongolo Natuurreservaat is 'n natuurreservaat tussen Pongola en Mkhuze op die N2 in Maputaland, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die reservaat is op 13 Junie 1894 deur president Paul Kruger geproklameer. Dit word deur Ezemvelo KZN Wildlife bedryf. Die privaat grondeienaars, stamgebonde gemeenskappe en die regering werk nou saam om 'n ekologiese en sosio-ekonomies lewensvatbare Groot Vyf-reservaat te vorm.

Phongolo Natuurreservaat
LandSuid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
Naaste dorpPongola
Ligging van Phongolo Natuurreservaat op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Phongolo Natuurreservaat
Phongolo Natuurreservaat
Koördinate: 27°20′30.1″S 31°54′21.99″O / 27.341694°S 31.9061083°O / -27.341694; 31.9061083Koördinate: 27°20′30.1″S 31°54′21.99″O / 27.341694°S 31.9061083°O / -27.341694; 31.9061083
Oppervlak10 485 hektaar
Openingsjaar13 Junie 1894
BestuursliggaamEzemvelo KZN Wildlife
WebbladPhongolo Natuurreservaat

Sedert die bou van die Pongolapoortdam, wat die vierde grootste dam in Suid-Afrika is, is 'n groot deel van die park tans onderwater. Tiervis kan hier gevang word en die voëllewe is uitsonderlik.

Omdat die naaste dorp, Pongola 43km van die kamp geleë is, moet alle nodige proviand saamgeneem word. Besoekers moet ook voorsorg teen malaria neem.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media